Archive for Julie, 2007

Ekke het seer…………..

Julie 30, 2007

Vandag is ‘n moeilike dag vir my. My oom is gister oorlede.
Oom Willie en Tannie Rika het hier by my ouers kom kuier vir die naweek. Rusige naweek gehad, lekker gekuier.
Sondag oggend is my ouers na Spif – die hoender plekkie.   Oom Willie het altyd ‘n vreeslike bestelling van bure en vriende van Pretoria gehad [...]

Waar ek al oral gebly het………

Julie 27, 2007

Ek is gebore in Middelburg Tvl, terwyl my ouers in Belfast gebly het as nuwe intrekkers vanaf Machadodorp.
My eerste 8 jaar van my lewe was ons dan in Belfast. Lekker dorpie, baie maatjies gehad, gereeld by mense gekuier. Wat ek nog van Belfast kan onthou is die klomp vriende wat my ouers daar gehad het.  [...]

Quick update

Julie 26, 2007

Ja, die blomkool en broccoli is gister by die mark afgelewer en die outjie daar het gesê dit gaan vir goeie pryse, maar helaas, die pryse vanoggend was maar vrot.
So……… ek is sommer vies vandag.
By die werk hou hulle onderhoude vir die boekhoudster pos. Die dame maak middel Augustus klaar en trek dan Nelspruit toe.  [...]

This is actually so true and so beautiful!

Julie 25, 2007

The cheerful girl with bouncy golden curls was amost five. Waiting with her mother at the checkout stand, she saw them, a circle of glistening white pearls in a pink foil box.
“Oh please Mommy, can I have them?  Please mommy, please?”
Quickly the mother checked the back of the little foil box and then looked back [...]

Diëte

Julie 24, 2007

Hi
Op watter diëte was jy al en watter het vir jou gewerk en watter nie?
Ek kan seker ‘n boek skryf oor diëte. Het al seker elke liewe een onder die son probeer. Ek weet wat werk en wat nie.  MAAR ek het ‘n probleem met dissipline.  Ek kan nie by een hou nie.
Daar moet dadelik [...]

Nuwe week, nuwe lewensjaar……..

Julie 23, 2007

Hi daar
Ek het die naweek oorleef met die oud word dag en al (verjaarsdag).
Hierdie week is dit weer so naby aan maandeinde.  Baie om te doen en om klaar te kry en die baas is seker hierdie week by die werk – klaar gejag vir die jaar.
Amper weer ‘payday’, so ek begin nou al aan [...]

Vrydag en wats nog nuus??

Julie 20, 2007

Hi almal
Ja dit is Vrydag vandag, more moet ek werk al is dit my versjaardag. Maar so is die lewe, ons kla mos nie!!!!!!
Ek het vanoggend probeer om foto’s op te sit, maar is toe blonder as wat ek gedink het, ek sukkel so bietjie, maar aanhouer wen, so ek sal maar nog probeer.
Gister het [...]

Thought for today

Julie 19, 2007

Look back and thank God
Look forward and trust God
Look around and serve God
Look within and find God
I asked God: How do I get the best out of life?
God said: Face your past without regrets. Handle your pressence with confidence, and prepare for the future without fear!
Without God, our week is:  Mournday, Tearsday, Wasteday, Thirstday, Fightday, [...]

Kentucky vanaand en gebed

Julie 18, 2007

More
Heerlike dag vandag, nog effe koel in die oggende en aande, maar deur die dag word dit al lekker warm. Ai die somer lyk naby en ek HAAAT die hitte.
Ja, hubby speel vandag en more gholf in Louis Trichardt, so ek en doggie is alleen by die huis en dit spel natuurlik Kentucky.  Ek dink [...]

Dinsdag, waaa is die naweek

Julie 17, 2007

More
Ja dit is ‘n nuwe dag, met nuwe interessanthede wat wag om elke hoek en draai.
Met die skep van die blog, het ek besluit ander wil nie altyd net hoor hoe ‘n mens kla nie, so ek wil ook ‘n positiewe bydrae lewer – sal maar sien hoe lank hou die gesindheid, hehehe.
Eerstens aan my [...]