Archive for Augustus, 2007

K53 en Flikkerligte

Augustus 28, 2007

Eerstens wil ek net vir almal dankie sê wat hier inloer. Jammer dat ek nie so gereeld by almal inloer nie! Ons het Finansiële Jaareinde by die werk en my aankoper/stoorman is op verlof – so ek hardloop bietjie.
Ons het ook nou die dag die opdrag gekry dat ons gladnie meer op die internet mag [...]

Ek en my Kunsmis omies

Augustus 22, 2007

Nou ja, deel van my werk is om die ADMIN van die kunsmis afdeling te doen. Ek werk by ‘n transport maatskappy en doen die admin vir die Tegniese en Logistieke afdeling en partykeer voel dit ek moet net nog my afdelingshoof se dinges afvee, dan doen ek seker alles vir hom.
Die transport maatskappy het [...]

Die somer is hier en ek word armer

Augustus 15, 2007

Jaaaa, ok die somer is nog nie werklik hier nie, maar die afgelope week het dit al warm geword. Ekke hou nie van die hitte nie. Ekke hou nie van sweet nie!!!!!!!!!!
Ok, die somer is dan nie hier nie, maar die lente dan. In die Noorde is dit net so erg soos [...]

My d@nerse suster

Augustus 7, 2007

Ja sommer nog een vir die dag. Ek is sommer nou hoogs befoeterd hier waar ek sit. My hart klop hier in my nek en ek voel nou baie na aan ‘n hartaanval van kwaadgeit.
Dit is vandag my suster (2 jaar ouer as ek) se verjaarsdag. Almal dink altyd ek is die oudste, en dit [...]

Hoekom LIEG jy?

Augustus 7, 2007

Jammer as dit kras klink, maar daar is vir my ‘n verskil tussen lieg en jok.
Jok is wanneer jy dalk die waarheid so bietjie verdraai ten goede van iemand. Bv. jy sal nie so direk vir my sê my hare lyk sleg nie, verdraai dit dalk so bietjie en ja jy het gejok, maar so mooitjies [...]

Naweek amper hier

Augustus 2, 2007

Dit is weereens maandeinde. Alles is dol en deurmekaar. My afdelingshoof kan nie lekker die stress hanteer nie (sê ek) en gaan sit liewer en kyk hoe die trokke kunsmis op en aflaai en ek moet ALLES doen.  Sy verskoning, hy maak seker hulle doen dit reg, MAAR die res van die maand moet hulle [...]