Archive for September, 2007

Baie, baie dankie……….

September 27, 2007

Ek wil net uit die diepste van my hart vir al die Kapenaars dankie sê dat julle so hard geblaas het dat ons nou ook bietjie koue en paar druppels reën kon kry sover.
BAIE, BAIE DANKIE
(Maar was dit nou nodig om die blerrie wind ok te stuur????)
HEHEHE!!!!!!!

Ander werk

September 26, 2007

Ek werk tans by Maatskappy A.
My salaris is in die omgewing van 5. My man het hier ‘n werk, al is hy ook redelik keelvol en op soek na ietsie anders. My dogtertjie is in ‘n goeie kleuterskool.
My kantoor ure is nou van 07:30 tot 16:30, Maandag tot Vrydag en 1 Saterdag ‘n maand van [...]

Bloed trek nr 2

September 21, 2007

Hi daar
Net verslag doen oor die verdere verwikkelinge.
Ek het die nie-blanke Suster gisteraand toe by haar huis gekry – vir die ander neussproei. By my huis lees ek toe weer die voubiljet en raai wat – hierdie is toe nou ‘n ASMA POMPIE.
Ag ek is sommer nou KEEEEEELLLLLLLLLVVVVVVVVVOOOOOOOOOLLLLLLLLL.
Die nie-blanke Suster noem toe aan my dat [...]

Bloed trek

September 20, 2007

Ek moes Woensdag my dogtertjie vat om te laat bloed trek vir allergie toetse.
Kom ons begin by die begin: Soos reeds genoem is ons Weermag pasiente, so ek kan nie sommer net Dr toe gaan en sê ek dit of dat is fout met my of my kind nie. Ek moet die Suster gaan sien [...]

Koste van ‘n kind

September 12, 2007

Ek het hierdie op e-mail gekry en ek kry sommer trane, dit is so waar………
Onlangs is bereken dat die gemiddelde koste per kind vanaf geboorte tot en met die ouderdom van 18jaar vir ‘n gemiddelde inkomste gesin, R160,140.00 beloop.
Praat van ‘n skok!
Dit sluit nog nie eens tersiêre onderrig in nie! Maar as jy ‘n [...]

Bors reduksie operasie

September 5, 2007

Ek oorweeg dit om so ‘n operasie te laat doen.
Gelukkig of ongelukkig kan ek nie sommer net by die dokter instap en sê, luister doen dit, en agterna die rekening betaal nie. My man is in die Weermag, so ek moet eers deur hul keuring gaan en dan moet hulle eers besluit of dit nodig [...]

Dis heerlike lente…

September 1, 2007

Yeah, right. Ek hou nie van hitte nie.  Ek ho net van die mooi blommetjies en alles lyk sommer vars.  Lente beteken ook dat ons reën naby is.  Kom Kapenaars blaas dit bietjie noorde toe nou!!
Vandag is offisieel Lentedag. Dit is seker die eerste keer, wat ek kan onthou, dat dit nie koud of reën [...]