Ai, wens ek kan nou ‘n ander onderwerp kry om met julle te deel, maar op die oomblik raak hierdie een eintlik histeries snaaks.
Maatskappy A, waar ek nou bly in ‘n ander pos, sukkel nou om iemand in my plek te kry. Hulle wil nie adverteer nie, maar eerder iemand ‘headhunt’ en ‘n offer maak. [...]
Archive for Oktober, 2007
Ander werk 4
Oktober 17, 2007Ander werk 3
Oktober 11, 2007Ja, en so bedank ek toe Maandag by Maatskappy A.
My afdelingshoof is glad nie impress met my nie en so kortaf en mislik as kan kom. Die res van die mense sĂȘ net dat ek eerlik moet wees oor hoekom ek bedank het.
Die Bestuurder roep my in en wil weet wat my redes is, [...]
Ander werk 2
Oktober 2, 2007Ek was nou net vir ‘n 2e onderhoud by maatskappy B.
Hulle het vir my die werk aangebied met ‘n salaris van R6. Ek moet Donderdag laat weet of ek dit wil vat of nie en kan dan Maandag hier bedank.
Ek dink ek moet nou maar mooi sit en dink wat die voor- en nadele van [...]



