Archive for November, 2007

Afskeid vir die jaar

November 22, 2007

Ja, dit is weer sulke tyd – afskeid van die jaar en partytjies.
Maandag was my dogtertjie se ballet afskeid. Sy was nie baie impress nie, want die tannie het net vir elkeen ‘n pakkie chips, ‘n koeldrank en suigstokkie gegee. Dit is mos nie ‘n partytjie nie?? Maar sy het darem ‘n sertifikaat gekry en [...]

Ek is ‘n SUPERBITCH

November 22, 2007

Ek kon toe die naweek nie foto’s neem nie, batterye pap – story of my life!!
Die plaas is baie mooi. Dit is so rustig en geen selfoon opvangs of radio of TV nie. Die eienaar – Tony Athanasaides (kan nie van spel nie) – sê dat dit nie ‘n lodge is nie, maar net ‘for [...]

Hier’s ek weer……..

November 16, 2007

Ai die tyd gaan ook so vinnig verby. My voornemens met die blog was om darem elke dag ietsie hier te doen, maar ai, ek dink nog dit was ‘n week terug dan is dit al baie langer dat ek laas hier was.
Het sogenaamde vriende jou al so vies gemaak dat jy hulle sommer [...]

Ek leef nog……

November 2, 2007

Ai, wat ‘n week.
Hier het darem nou ‘n nuwe dametjie begin, so ek moet so tussen alles deur opleiding gee. My nuwe kantoor is na ‘n week nog nie klaar nie. Net om ‘n muur toe te bou, aircon in te sit, plafon in te sit – het nou net langer as ‘n week gevat.  [...]