Ja, en so kom ‘n jaar vol opwinding en baie pyn ook tot ‘n einde.
Hierdie was werklik ‘n jaar wat ek baie moes ervaar, hopelik het ek darem daaruit iets geleer! Baie het ook met my dogtertjie gebeur en ook met my man by die werk.
Volgende jaar is ook weer ‘n rowwe jaar as ek [...]
Archive for December, 2007
Einde van die jaar
December 21, 2007Foto’s van die Rhemardo naweek
December 6, 2007My man, in bruin hemp, en Hendrik ‘doen’ Windgat de Klerk van Steve Hofmyer.
Jacques, die eienaar, Athol, die bestuurder, Athol se dogter en kerel en Hendrik. Net agter hulle is die drank tafel……
Hier speel die manne met Stroh Rum en vlamme. Maak jou vinger nat en steek aan die brand en stuur die vlam aan. [...]
Ietsie van als
December 6, 2007Die naweek se afskeid by Rhemardo was heel lekker. Ek het Vrydagaand bietjie uit my kassie geklim, kyk ek is baie prim and propper en ek het maar net bietjie lekker gekuier, soos die werksmense my nie ken nie. Niks om oor skaam te wees nie ek dink net hulle was bietjie verbaas….
My dogtertjie het [...]



