Hoe lees mens iemand se oë?
Ek is nou nie juis iemand wat op gevoelens werk nie en jy moet ook nie op my gevoel speel nie. Gee vir my feite en ons bekyk die storie van alkante.
Ek wonder partykeer wat lees mense in my oë! Kan hulle sien of ek van hulle hou of nie? [...]
Archive for Januarie, 2008
Oë
Januarie 14, 2008Vakansie verlange
Januarie 9, 2008Ja en so moes ek toe ook weer begin werk. Glo my ek was baie bekommerd, want die baas het vir my ingestaan vir die 2 weke en uit vorige ondervinding weet ek dat daar dan gewoonlik een globale gemors is en alles verkeerd gegaan het. Wonder bo wonder was daar geen probleme.
Die eerste dag [...]



