Hoe skryf ek ‘n ‘mooi’ bedankingsbrief. Bedoelende ek wil nie ‘bridges burn’ nie, maar ek wil hulle eintlik net mooi in hulle moer stuur!!!!!
Wag laat ek voor begin. Ek werk by Maatskappy A en het laasjaar bedank oor ek nie meer krag gehad het vir die afdelingshoof nie. Die Bestuurder maak my toe ‘n teen aanbod [...]
Archive for February, 2008
Bedanking
February 27, 2008Stormers vs Blou Bulle
February 16, 2008Nou-ja die dag het ook weer aangebreek, al is dit nog net die begin van die Super 14.
Kyk, ek en manlief is Stormers, ja hy is ‘n gebore Capie en ekke is ‘n Valie, maar vandat ek kan onthou skree ek vir die WP en dan nou die Stormers.
Ai, hulle is nou nie aldag so [...]
Hiers ek nogsteeds……….
February 9, 2008Ja, dit is ‘n heerlike Saterdag en ek sit by die werk!!!!!!!!!!!!
Nou-nou moet ek vinnig worsbroodjies en wors gaan koop en dan gaan ons so bietjie werk by die Weermag Depot. Hulle het ‘n Sport dag en manlief is mos Voorsitter van die Klub, so hy doen die kroeg en dan so op die sideline [...]



