Hierdie sal my laaste inskrywing wees vanaf hierdie rekenaar. DANKIE TOG!!!!!!!! More, Donderdag is my laaste daggie hier, Vrydag en Maandag kan ek bietjie laat slaap en Dinsdag is die begin van die NUWE werk. So op 1 April. Ek is nogal benoud dit is dalk ‘n April fools joke, maar dan moet ons maar sien [...]
Archive for Maart, 2008
Laaste inskrywing
Maart 26, 2008Paasfees
Maart 17, 2008Watter speletjies het jy as kind gespeel rondom die Paashaas? Ek het net altyd van die Christelike kant geweet en dit nagekom op Paasnaweek. Dit is gewoonlik in die vakansie, so ons is kerk toe en my ouers het nagmaal gebruik. So die hele Kruisiging en Opstanding is aan my welbekend Indien ons by my Pretoria Ouma [...]
Orgaan skenking
Maart 12, 2008Die naweek by die jagplaas was heel aanvaarbaar totdat die Bestuurder, weereens lekker gesuie, uitblaker dat ek mos nou bedank het. Almal wil toe nou weet hoekom ens. Ag ek het maar sulke flou verskonings gegee.
Hoe kan iemand se persoonlikheid so verander? As ons sosiaal verkeer is hierdie Bestuurder ‘n baie nice ou, maar wag [...]
Nog net 21 slapies
Maart 6, 2008Ja, ek tel nou al die slapies tot en met ek weg is van hierdie gruwelike toneel. EK KAN NIE WAG NIE!!!
Maar glo my, die senuwees pla alklaar oor die nuwe werk. Hier weet ek ten minste wat om te doen en wat verwag word. Die nuwe werk is ‘n hele nuwe uitdaging. Die Personeel [...]
Wat is volgens jou………
Maart 3, 2008sexual harassment??
Is dit net as die ou iets seksueels aan jou doen?
of
Is dit as die ou binne jou persoonlike ruimte kom en aan jou vat en jy nie daarvan hou nie?
Nou-ja, hier het ons nou so gevalletjie by die werk: Die een Direkteur wil sommer altyd drukkies gee en ‘kom sit bietjie op my skoot’ [...]



