Archive for April, 2008

Nuwe werk

April 29, 2008

Ja, ek weet ek het bietjie lank gevat voordat ek weer ietsie skryf, maar dit is iets wat ek eers effens moes verwerk.
Ja, die nuwe werk het met ‘n bang begin.  Doen die hele maatskappy se payroll – heeltemal NUWE werk vir my, maar sover lyk alles heel lekker en interessant.
Die eerste maand se salarisse [...]