Ek het nog niks van die ander werk gehoor nie. Meer as ‘n week later, en niks. So, ek het seker verkeerd verstaan en ja as iemand dan ook nie na jou terugkom nie, dan moes ek dalk nie daar gewees het nie.
Dit lyk en klink of almal in die huis darem beter is. Nog [...]
Archive for Mei, 2008
Soveel dae, soveel dinge
Mei 28, 2008Ek het oor leef, maar…….
Mei 22, 2008Ja, die eerste aandjie se speel was toe nie so erg nie. Ek kon ten minste die bal raakslaan.
Maandagmiddag begin ek so krapperigheidjie in die keel voel en dink, ag dit is maar weer die jaarlikse sinus. Na die speel toe brand die bors so bietjie – seker meer onfiks as wat ek toe gedink [...]
Gaan ek dit maak?????
Mei 19, 2008Kyk ek is vet, maak nie saak hoe ek daarna kyk of dit probeer wegsteek nie, dit is die waarheid.
Ek kry eintlik skaam veral voor my dogtertjie, sy is baie aktief en bedrywig. Die laaste tyd het ek ook bietjie meer aktief geword, maar ai niks wil gebeur nie.
Laasjaar het dit goedgegaan. Ek het vanaf [...]
Wag
Mei 16, 2008Ek dink ek wag partykeer my lewe om.
Jy wag vir iets om te gebeur of om iewers heen te gaan en intussen kan jy nie werklik iets doen nie, want die tyd is eintlik te min, of soms is ek net nie lus om iets te doen nie!!!!
Soos laas Saterdag het ek gewag vir die [...]
Die ander nuwe werk
Mei 14, 2008Net so vinnig. Ek was Saterdag middag 13:00 vir ‘n onderhoud met manlief en dogtertjie saam. Hulle wou almal ontmoet.
Ek het gedink dit het goed gegaan, hulle moes net nog oor die salaris besluit. Die onderhoud was so amper ‘n uur en ek het verstaan ek het die werk. Wat sou die sin vir jou [...]
Moedersdag
Mei 14, 2008Ek dink hierdie jaar was die eerste keer wat my dogtertjie nou eintlik verstaan en groot genoeg is om vir pappa te kan vertel wat om te doen.
Vroeg in die week moes ek hoor van die mandjies en koekies wat hulle maak vir ons. Die mandjies is van papier doillies en mooi met goue verf [...]
Nuwe werk EISH!!!!!!!!
Mei 9, 2008Ai, ek wil ook asb nou settle en net my werk probeer geniet, want ongelukkig het ek ‘n tjekkie aan die einde van die maand nodig. Maar moet dit nou so complicated raak???????????????? EISH!!!!!!!!!!!
Ja, so ons is nou op korttyd, tot ………vandag! MAAR ook net sommiges van ons, so jy WEET NIKS HIERVAN NIE!
Intussen, het [...]



