Ons was nou maar gister in Pietersburg vir ‘n persent.
Ja, en ons het maar die baba met die doek en potjie en eetgerei gekoop en sommer ‘n Swingball ook. As kind het baie van my maatjies ‘n Swingball gehad en ons nie. Dogtertjie het nogal lekker gelag gister vir haar ma wat nie so goed [...]
Archive for Junie, 2008
Verjaarsdag 2
Junie 23, 2008Verjaarsdag
Junie 18, 2008Dogtertjie word volgende week 6.
Sy wil nou 2 partytjies hê, een by Spur en dan een by die skool. Mamma en Pappa is nou nog nie miljoeners nie, en probeer dit nou bietjie afskaal. Persente moet daar natuurlik wees, so dan net 1 partytjie.
Ek het besluit op Spur met so paar maatjies en hul ouers, [...]
Werk update
Junie 18, 2008Wel gelukkig het ek nog nie ‘n briefie gekry nie. Dinge lyk ok op hierdie stadium. Een van die ander dames het bedank, hulle trek die einde van die maand, so van 9 in admin is ons nou 7.
My suster het ook so ‘n ongeluk/geluk gekry. Begin van die maand hoor sy dat sy ook [...]



