Soos julle nou seker ook al teen hierdie tyd weet sukkel ekke ook maar met die vetjies. Het al verskeie diete en dinge probeer, maar dit wil nie altyd werk nie of eerder die wilskrag en dissipline is nie altyd enduit daar nie.
Hoe raak mens vet? Hoe kom mens daar? Wel eenvoudig, leef lekker (nie [...]
Archive for Julie, 2008
Gewige en dinge
Julie 30, 2008Ek is nog hier
Julie 23, 2008Ai, die tyd gaan ook so vinnig verby!!!
Vandat ek laas gekryf het: Dogtertjie se verjaasdag het gekom en gegaan, o ja en myne ook. Ons was toe Spur toe die Sondag in Warmbad. Wat ‘n teleurstelling!! Eers het hulle die booking verkeerd gehad en toe is die rekening ook sommer verkeerd, ag maar dit is [...]



