Hier werk ‘n vrou saam met my, sy kon seker amper my ma gewees het, maar baie jonk van gees.
Sy was gister na ‘n Oor-Neus- en Keelspesialis, verwys deur die plaaslike dokters. Haar ma is iewers in die begin van die jaar oorlede en van toe af het sy geen reuk en smaak nie, met [...]
Archive for Augustus, 2008
Bid asb saam
Augustus 28, 2008Ek is ‘n Rasis……….
Augustus 22, 2008Dit is in elk geval wat al die ander kleuriges van enige wit mens dink en in ‘n sekere mate seker verwag.
Wel ek is nie een nie en probeer baie hard om dit aan ander te wys. Ek word ook de moer in vir ander mense, wit, swart, pienk en pers, maar dit maak nie [...]
Mense en hul dinge
Augustus 20, 2008Ek bly in ‘n klein dorpie – werk is skaars hier, so as jy iets kry, klou jy maar verbete, want more het jy dalk nie kos op die tafel nie.
Na-ure gee ek so bietjie rekenaar klasse by die Internet kafee en enigste rekenaar winkel in die dorp. Hier werk so ‘n jong dame, seker [...]
PMS en gevoelens en goeters en dinge……
Augustus 14, 2008Dalk is dit die naderende lente of die laat winter wat my nou ook begin vang, of dalk Jaco van die Wosonki’s wat sy hart so ontbloot het wat my aan die dink het, wel ek weet nie of dalk is dit maar sommer net die ou commin PMS.
Maandag was ons by 1 Mil (vorige [...]
1 Militêre Hospitaal
Augustus 12, 2008Ek was nogal benoud om my dogtertjie vir ‘n opvolg ondersoek te vat na haar operasie laasjaar. Want sien, die Dr in Pietersburg wat die mangels en grommet ding gedoen het, het nou afgetree en nou moet ons 1 Mil aandurf. Ja, ook maar staatshospitaal en na alles wat ek gehoor het en al gesien [...]
Skole en dinge en goeters en als
Augustus 8, 2008Ja ek worstel nog steeds met: Na watter skool moet dogtertjie gaan???? Staat of privaat.
Staat – R400 pm maand + naskool,
Privaat – R600 pm + naskool. (Privaatskool het blykbaar ook baie verskuilde kostes wat jy nie vooraf van weet nie, so maak jou reg eintlik vir so ektra ten minste R500 per maand.)
Volgens Naboomspruit salarisse [...]



