Archive for September, 2008

Update 4

September 24, 2008

Dit gaan baie goed met die vroutjie.
JAMME EK HET SO LANKLAAS IETSIE LAAT WEET.  Ek werk my dood, doen haar werk en so tussen in my eie en ja ek werk op die vakansiedag sodat die drommels hier kan pay Vrydag.
Dit gaan werklik goed met die vroutjie.  Sy is die Maandag geopereer, niks kwaadaardig nie, [...]

Update 3

September 9, 2008

Dankie vir almal se gebede en inloer hier.
Haar man het gisteraand laat weet dat sy ok is en dat alles verwyder is en dat dit skoon is – geen kanker.
Sy word nou blykbaar 3 dae onder sedasie gehou, so ons sal seker laaaater in die week eers met haarself kan praat.
Dankie weereens vir almal se [...]

Update 2

September 5, 2008

Jammer ek kom nie nou meer so by almal uit nie.  Ek hardloop bietjie!!
Die vrou was toe Dinsdag by die chirurg, hy wou sommer Saterdag opereer.  BAIE DRINGEND!!!  As sy nog 2 weke wag, sou sy begin epileptiese aanvalle kry!
Later Woensdag het hy laat weet daar is ‘n kansellasie vir Maandag, so sy word nou [...]

Update op vorige post

September 1, 2008

Wat ‘n dolle tyd!
Die spesialis is toe eers Vrydag op kantoor, maar haar man het hom sommer op sy sel geskakel Donderdag en genoem dat hulle net gewas gesien het en baie bekommerd is.
Die spesialis het dadelik die verslag ens gekry en haar reguit na ‘n Neurochirurg verwys.  Hy kan niks verder doen nie.  Al [...]