Archive for Oktober, 2008

Dis Vrydag……

Oktober 17, 2008

Ek is hopeloos verveeld vandag, eintlik nog die hele week!
Kan nie glo hoe besig ek laasweek nog in die ander kantoor was nie en nou is hier omtrent niks om te doen nie.  My salarisse is so te sê op datum en nou probeer ek maar hier en daar help.  Maar niemand is eintlik besig [...]

Ek’s terug!!!!

Oktober 13, 2008

Ja, vandag het die dame weer begin werk, lyk heel goed, sy voel net nog bietjie moeg.
Ek is weer in my kantoor en dit voel nogal vreemd.
Dankie vir almal wat ingeloer het en ook wat vir haar gebid het. 
Met my gaan dit so-so.  Manlief in die Kaap vir 3 weke vir ‘n kursus, week [...]