Archive for November, 2008

Gewigsverlies voor vakansie

November 19, 2008

Ek wil so GRAAAAAAAAAAAAAAAAG net so paar kilo’s verloor voor ons Desember Kaap toe gaan.
Aan die linkerkant was ‘n ticker van wat ek in totaal wil verloor, maar voor 19 Desember 2008 wil ek graag die vleigtuig bereik op die nuwe ticker.

Mense wat dink hulle is slim………..

November 13, 2008

Ja almal van ons het seker al daardie gesegde gehoor:
MENSE WAT DINK HULLE IS SLIM, IS NIE ALTYD SO SLIM NIE!!!!
Wel by die plek waar ek werk is dit nogal BAIE waar.  Hier is net sommige mense wat ALLES weet en jy weet natuurlik NIKS.
Moet nie eers probeer hulp aanbied nie, want die kleinste ou [...]

Opgewonde is nie die woord nie!!!!!!!!!!!!!!!!

November 7, 2008

BB skryf op haar blog van goeie vriende.  Dit is so skaars om WERKLIKE goeie vriende te hê.
Ek het vir 8 jaar in die Kaap gebly en ons het wonderlike vriende daar gemaak.  OK baie het verander, sommiges is getroud, of geskei of daar het toevoegings tot die families gekom, so ek is seker as [...]

Sommer so…

November 6, 2008

Ek weet nie eintlik wat om te skryf nie, my lewe nie baie interessant op die oomblik nie.  Het eintlik daaraan begin dink om die blog sommer te delete, maar sal nog definitief by ander inloer.
Manlief terug van die Kaap, na 3 weke.  Hy het met die trein gery en eers laaaaat Saterdagaand by die [...]