Archive for December, 2008

2008 is ok nou verby

December 19, 2008

Ja en so het nog ‘n jaar (amper) sy gat gesien.
Oor ‘n paar ure vlieg ons en dan is dit heeltyd speeltyd!!!!!!!!!! Kan nie wag nie, ek dink nie ekself besef hoe ek hierdie vakansie nodig het nie.
2008 was werklik in baie opsigte ‘n anderster jaar vir my, moeilik, lekker, aaklig, ag sommer alles in [...]

Land ekonomie

December 10, 2008

Ja, die Jaareindfunksie was lekker.  Daar was meer as genoeg geld om ALLES en nog wat te dek.  Ons Admin personeel het selfs miniatuur 4 x 4 waentjies gebou – lyk soos real thing – as geskenkies, vingers lekker verbrand met soldeerboute en vasgeplak met gom!
Net jammer dat daar nou nie geld is vir behoorlike [...]

Jaareindfunksie 2008

December 9, 2008

Hier is so paar foto’s van ons Jaareindfunksie, gehou op 28 November 2008.