Archive for Januarie, 2009

Mooi SMS’e

Januarie 27, 2009

Hier is ‘n paar mooi SMS boodskappe wat ek tydens Kersfees en Nuwejaar gekry het.
Beep beep just off loading a truck full of Gods love and blessings at your doorstep.
‘n Bos vorl Genade toegedraai met Vreugde en gelint met Liefde en Vrede word jul toegewens vir ‘n Geseënde Kersfees en afgelewer deur die Liefde van [...]

Eerste skooldag

Januarie 23, 2009

Ja, ek leef nog, ok maar net.
Hier is darem so ‘n ou windgat fototjie van my Vlooi op haar eerste dag van skool. 
 
Ek sal bietjie later vertel van die vakansie (paar foto’s ook) en alles daaropvolgend.
Lekker naweek, ek lees intussen lekker by julle almal, het julle nogal gemis.