My lewe voel nog steeds leeg en doelloos, alhoewel ek nou al op meer as een geleentheid die versekering gekry het dat alles met ‘n doel gebeur! Ek is net iemand wat DADELIK wil weet hoekom en waarom, maar die antwoord op so baie van die vrae is: DIE TYD SAL LEER.
Nou hier volg so [...]
Archive for February, 2009
Deurmekaar tyd
February 26, 2009Blog stilte
February 17, 2009Vir Sam wat onlangs haar man verloor het, handhaaf baie van ons ‘n blogstilte.
Ek wil vra dat dit opgedra word aan soveel ander wat soortgelyke pyn ervaar, soos die Oom wat by Obaro ingery het Vrydagaand hier in Naboom en ook koelbloedig geskiet is
Ek wil…….
February 3, 2009nie hier wees nie
iewers in ‘n afgeleë strand of iets net rustig wees en myself weer bietjie vind – bietjie TLC
in die Kaap wees, tussen die beste vriende
die Lotto wen
Griekeland besoek voor ek dit dalk, hopelik eendag eers met ‘n kierie kan doen
nie werk om ander mense ryk en gelukkig te maak ten koste van [...]



