Ek wil…….

nie hier wees nie

iewers in ‘n afgeleë strand of iets net rustig wees en myself weer bietjie vind – bietjie TLC

in die Kaap wees, tussen die beste vriende

die Lotto wen

Griekeland besoek voor ek dit dalk, hopelik eendag eers met ‘n kierie kan doen

nie werk om ander mense ryk en gelukkig te maak ten koste van myself nie

‘n goeie ma wees en nie my kind sien seer kry nie

‘n gelukkige, groeiende huwelik hê

meer borduur

kerskouse maak vir ons kerk se stokperdjie verkoping nader aan Desember en so ‘n paar rand maak

gelukkig wees!!

Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Comments on “Ek wil…….”

  1. Xanika Says:

    Jammer ons kan nie altyd wees of hê wat ons wil nie!

  2. Roer Says:

    Al wat help op so ‘n dag is blomme. Ek hoop iemand wat jou ken, lees hier en gaan gee vir jou blomme. ((RB))

    @}-;– ‘n Langsteel rosie :-)

  3. Wipneus! Says:

    :lol: Rb jy gaan groot as jy droom!! LOL

  4. Dellie Says:

    Kom ek maak jou ‘n deal – as ek die Lotto wen, gaan ek en jy Griekeland toe! :wink:


Comment: