Archive for April, 2009

Om misluk te wees

April 24, 2009

Ek het net weer vandag besef dat dit baie makliker is om misluk met iemand te wees as wat dit is om vriendelik te wees en maar net die ander wang te draai.
Hoekom is sekere mense net daarop uit om jou die vark in alles te maak? Dit is asof hulle dit geniet dat [...]

Paasnaweek

April 8, 2009

Die komende naweek is dit weer Paasnaweek – ek kan nie wag nie, het so baie om te doen en hopelik kan ek tydmaak vir alles.
Wat beteken Paasfees en Paasnaweek vir jou? Ek wil nie op iemand se tone trap nie, ek is eintlik besig om my dogtertjie te leer waaroor alles gaan.
Nou die [...]

Nog ‘n week verby………

April 3, 2009

Ja, en so is nog ‘n week verby waarin dit voel of nie eintlik iets bygedra het nie.
Op die oomblik doen ek ‘n werk waarvan ek net mooi niks hou nie, VERKOPE. Ja ek is so half en half daarin geboelie en moet nou maar daardeur. Die ou dorpie van ons het [...]