Ja, as ons Sondae in die kerk sit en die Dominee praat met mens, klink alles so maklik uitvoerbaar en jy voel soos ‘n sondige en sommer ‘n idioot, want hoekom kan jy nie so lewe nie. MAAR……..
Ja, die groot MAAR. Maar as jy uit die kerk uitstap, stap jy in die werklikheid in van [...]
Archive for the 'Uncategorized' Category
Dit klink so maklik!
Mei 26, 2009Vrugteboom vrou
Mei 13, 2009My lewe is baie op en af op hierdie stadium.
Manlief het die MMC bygewoon, vir die eerste keer, hierdie jaar. Op ‘n stadium wou hy nie meer gaan nie, want ons finansies druk bietjie op die oomblik, maar ekke het maar ‘n plan gemaak en gevoel hy MOET gaan.
Dit is net jammer dat mense wat [...]
Om misluk te wees
April 24, 2009Ek het net weer vandag besef dat dit baie makliker is om misluk met iemand te wees as wat dit is om vriendelik te wees en maar net die ander wang te draai.
Hoekom is sekere mense net daarop uit om jou die vark in alles te maak? Dit is asof hulle dit geniet dat [...]
Paasnaweek
April 8, 2009Die komende naweek is dit weer Paasnaweek – ek kan nie wag nie, het so baie om te doen en hopelik kan ek tydmaak vir alles.
Wat beteken Paasfees en Paasnaweek vir jou? Ek wil nie op iemand se tone trap nie, ek is eintlik besig om my dogtertjie te leer waaroor alles gaan.
Nou die [...]
Nog ‘n week verby………
April 3, 2009Ja, en so is nog ‘n week verby waarin dit voel of nie eintlik iets bygedra het nie.
Op die oomblik doen ek ‘n werk waarvan ek net mooi niks hou nie, VERKOPE. Ja ek is so half en half daarin geboelie en moet nou maar daardeur. Die ou dorpie van ons het [...]
Marius en Madelein
Maart 24, 2009Vandag wil ek net vir Marius en Madelein Kitching in die Here se hande plaas.
Almagtige Vader, hou hulle asb styf vas in U Vader hande. Maak hulle rustig en gee hulle vrede. Amen.
Ons het gistermiddag gehoor dat hul seun die naweek selfmoord gepleeg het. Meer inligting rondom die omstandighede weet ons nie.
Marius en Madelein, ons [...]
Don’t give up………
Maart 19, 2009One day I decided to quit…
I quit my job, my relationship, my spirituality… I wanted to quit my life.
I went to the woods to have one last talk with God.
”God”, I asked, “Can you give me one good reason not to quit?”
His answer surprised me…
“Look around”, He said. “Do you see the fern and [...]
Deurmekaar tyd
February 26, 2009My lewe voel nog steeds leeg en doelloos, alhoewel ek nou al op meer as een geleentheid die versekering gekry het dat alles met ‘n doel gebeur! Ek is net iemand wat DADELIK wil weet hoekom en waarom, maar die antwoord op so baie van die vrae is: DIE TYD SAL LEER.
Nou hier volg so [...]
Blog stilte
February 17, 2009Vir Sam wat onlangs haar man verloor het, handhaaf baie van ons ‘n blogstilte.
Ek wil vra dat dit opgedra word aan soveel ander wat soortgelyke pyn ervaar, soos die Oom wat by Obaro ingery het Vrydagaand hier in Naboom en ook koelbloedig geskiet is
Ek wil…….
February 3, 2009nie hier wees nie
iewers in ‘n afgeleë strand of iets net rustig wees en myself weer bietjie vind – bietjie TLC
in die Kaap wees, tussen die beste vriende
die Lotto wen
Griekeland besoek voor ek dit dalk, hopelik eendag eers met ‘n kierie kan doen
nie werk om ander mense ryk en gelukkig te maak ten koste van [...]



