Baie, baie dankie……….

Ek wil net uit die diepste van my hart vir al die Kapenaars dankie sê dat julle so hard geblaas het dat ons nou ook bietjie koue en paar druppels reën kon kry sover.
BAIE, BAIE DANKIE

(Maar was dit nou nodig om die blerrie wind ok te stuur????)

HEHEHE!!!!!!!

Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Kommentaar op “Baie, baie dankie……….”

  1. boendoe Says:

    Oukei, wees nou mededeelsaam en stuur bietjie koeligheid my rigting!😀

  2. marat Says:

    Ja, nê! Nou’t ons ook vir die 1ste keer die jaar ‘n lekker reenbui gehad gisteraand in Pta.😉

  3. Dellie Says:

    Die wereld is ook skoongewas in die Vrystaat. Heerlik!

  4. skoenlapr Says:

    … jeeeeeeeeeeez … julle is ook met NIKS tevrede nie!!! LOL

    Van ‘n Capie

  5. Roer Says:

    Grooooot plesier. Soek jy nog?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: