Foto’s van die Rhemardo naweek

mydc0172.jpg

My man, in bruin hemp, en Hendrik ‘doen’ Windgat de Klerk van Steve Hofmyer.

Jacques die groot baas en Athol die bestuurder

Jacques, die eienaar, Athol, die bestuurder, Athol se dogter en kerel en Hendrik.  Net agter hulle is die drank tafel……

000_1452.jpg

Hier speel die manne met Stroh Rum en vlamme.  Maak jou vinger nat en steek aan die brand en stuur die vlam aan.  Hendrik (blou hemp) en Bart (streep hemp) het gesorg vir groot vermaak.  ‘n Bietjie useless info:  Bart was laasjaar ‘n finalis met USN en het hierdie jaar weer ingeskryf.  Hy is diep in sy 50’s en het oor die 30kg’s verloor.

Explore posts in the same categories: Uncategorized

2 Kommentaar op “Foto’s van die Rhemardo naweek”

  1. attie Says:

    Daai speletjie met die vlam lyk waaghalsig maar kan seker ‘n partytjie “warm” maak.

  2. platterfuss Says:

    Volgende keer gaat ek saam! HEHE!!!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: