Eerste skooldag

Ja, ek leef nog, ok maar net.

Hier is darem so ‘n ou windgat fototjie van my Vlooi op haar eerste dag van skool. 

 

Ek sal bietjie later vertel van die vakansie (paar foto’s ook) en alles daaropvolgend.

Lekker naweek, ek lees intussen lekker by julle almal, het julle nogal gemis.

Explore posts in the same categories: Uncategorized

2 Kommentaar op “Eerste skooldag”

  1. merriemuis Says:

    Jongies die eerste dag van skool! Met dogterjies en hulle hare in twee ponies en rokkie onder die knieg … laaities met skoon nuwe skoene, middel paaijies … dis wanneer mens besef die tyd vlieg verby!!
    Sy lyk na die oulikste graad een dogtertjie!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: